Recent content by Kalahari Leeu

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    R80 Start probleem

    Dankie Dit was die cluster. Goeie raad!
  2. K

    R80 Start probleem

    Dankie manne! Ek gaan by switch en bedrading by die cluster begin. Daarna fault find ek met jul advies verder. Sal die uiteinde deurgee.....
  3. K

    R80 Start probleem

    Dankie!! Ek het more uitgesit daarvoor.
  4. K

    R80 Start probleem

    More Ek het n R80 '81 model. Van gister af - bike is in neutral, maar liggie op dash is af. Wil nie start. Starter swaai as ek clutch intrek, maar maak niks. Clutch uit - niks. Fuses gekyk - is reg. Waarvoor moet ek kyk? Iemand wat my kan help asb? Jacques Germishuys
  5. K

    MotoGP 2018.

    It's ALL about electronics
  6. K

    MotoGP 2018.

    Tickets booked: 2+3 June @ Mugello on Biondetti Stand!!!
  7. K

    Honda CB350 Cafe Racer 1970 Model

    Weskus het hom raakgesien. Ek sukkel om foto's te compress - te groot om te stuur. Die twin vs 4 en jaarmodel kan ek nie voor instaan nie. Pieter is n perfeksionis en elke ding het detail aandag gekry.
  8. K

    Honda CB350 Cafe Racer 1970 Model

    Ek sal my beste gee.......
  9. K

    Honda CB350 Cafe Racer 1970 Model

    Ek adverteer namens n vriend. CB350 is reeds bitter skaars. Soveel meer n Cafe Racer. Hy het baie lank gewerk aan die projek en ek kan bevestig die kwaliteit van werk en vakmanskap wat ingesit is. Prys R40 000. Skakel self met hom indien jy belang stel. Pieter Swanepoel 082agt23een23een
  10. K

    HP2 10th Birthday Celebration - Kalahari - Nov 2016

    Ok manne ek het nog so n bietjie "geskaaf" aan die pryse. Ek wil eers gaan foto's neem van die verskillende opsies en dan die pryse daarby plaas met my aanbeveling indien julle dit wil he? Ek kyk gou more hoe laat ek die winkel op sy eie kan los en doen gou die nodige. Ontbyt en braaifooie...
  11. K

    HP2 10th Birthday Celebration - Kalahari - Nov 2016

    Goeiemore uit die Koue Kalahari Hier hou Koning Leeu maar die wyfies naby hom deur die nag, want koud slaap werk nie  :3some: Ek was gister by Oranjerus en ons is nog besig om te skaaf aan die pryse. Ek sal vandag finale bevestiging kry en sal dadelik deurgee. Ek het al n bietjie veld gewen...
  12. K

    Guide me - Suzuki DR500S 1982

    Dis waar. In my soeke na n XR500 het ek oor die een gestrompel. Ek sal kyk daarna teen die regte prys. Ek dink my gat jeuk maar net. Het n DR400 in 82 gehad.
Top