Hi,
As dit nie op die regte plek geplaas is nie, verskoon tog.
Soek bietjie raad.
Ek ken nie die paaie in Gauteng nie.
Wat is die beste opsie/veiligste om van Grasmere Tol na Wibank te ry.
Wat is die toestand van die pad.
Dankie, lekker dag. :)
Hi,
Het iemand al die Bridgestone Battlax Adventure A40 op hule BMW R1200GS probeer.
Sien hulle is op die nuwe 1250GS.
Ek ry meestal teer, daagliks, bitter min grond.
Hi,
Het iemand al hul standaard 2016 BMW R1200GS LC screen vervang met 'n standard grootte ZTechnik's VStream Windscreen.
Enige kommentaar.
Is daar 'n verskil met die skerms op spoed 120km +
Groete.
Eers die bande nou die battery. :imaposer:
Enige voorstelle van 'n ander tipe of moet ek by die OEM tipe en R3k later bly.
Ek bly in die Noordkaap/NoordWes. Kan laat kourier indien nodig.
:peepwall:
Ek moet binnekort die 2 x Anakee 3 bande vervang.
Ek het ongeveer 14k voor gekry en 7.5k agter.
Voorste banddruk 2.4 en agter 2.9.
Omdat ek nie grondpad ry nie watter padbande sal geskik wees.
Iemand al gehoor van die Pilot Road 4 ?