Ja nee ook nie tyd vir vroetel nie daarom is die xt vir my trek haar somtyds btjie deur my agterent maar sorg ook dat dienste gereeld gedoen word en na 12 jr diens word sy btjie weer opgetof kan nie oor my hart kry om haar te verkoop ni.😁😁😁Kan nie wag dat alles klaar is ni gaan tyd vat want baie...
Was nou die dag Ghoeroepan toe gewees en my ou yster het 20 gemiddeld gegee spoed het gewissel van 110 tot 150 km/h moet net sê ry al lank my xt en dis wragtag n lekker bike sonder issues en straight forward
Sent from my D5803 using Tapatalk
Hi Subie jip stem volkome saam en ry haar drm ni gewoonlik so hard ni was net te bly dat my probleem uitgesort is en het toe die throttle bietji gedraai.
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Ek het vir myne oor die R500 betaal maar dit was by die agente , maar hul doen hul job sal in die vervolg bietji huiswerk doen
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk