Recent content by karelp38

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Honda XL500R For Sale/Swap

    Bit of work - No lights, ignition, kill switch. Wires are there, but needs to be connected. Will need new chain and sprockets. Engine has new piston, rings, crank has been done. Runs very well, but doesn't idle when hot.
  2. K

    Honda XL500R For Sale/Swap

    Hi All I want to sell or swap my XL500R. Need something smaller with electric start. Also open to offers. Engine has just been overalled, but it still needs a bit of work. No papers.
  3. K

    HONDA XL500 Owners corner( s & R )

    Dit gaan als oor die power to weight ratio. Ek en die 500 is BAIE ligter as ROV Rat en sy 650. :pot:
  4. K

    HONDA XL500 Owners corner( s & R )

    Zog, jy moet kom kuier met joune. Hier is baie lekker ryplek hier by my. Myne gaan more saam met my vrou dorp toe. My mechanic gaan hom bietjie deurkyk. Hy kort recon op die voor shocks, voor briek kabel en decompression kabel. Mechanic gaan dan ook kyk of hy die exhaust vir my kan regmaak. Ek...
  5. K

    HONDA XL500 Owners corner( s & R )

    Dankie Zog Ek het hom met Steenvas geplak en dit lyk of hy hou. Nou wil die blerrie bike natuurlik nie start as ek 'n draai gery het nie. Gaan nou goou die carb deurkyk - Hopelik kry ek die fout met my min kennis.
  6. K

    HONDA XL500 Owners corner( s & R )

    Hiers hy. Vandag gesien daar is 'n klein gaatjie waar die agterste onderste engine mounting bout vaskom. Nie happy nie.
  7. K

    HONDA XL500 Owners corner( s & R )

    Hi Guys I'm new here and just bought a XL500R. Not even sure if that is what I bought... Going to use it on the farm, as it doesn't have any papers. Falling apart atm, but fixing something everyday. Will post pics asap.
  8. K

    Nog 'n newbie

    Ek is natuurlik nuut hier. Ek wil graag 'n speelplek/kamp terrein/rusplek beskikbaar maak. Die plaas is langs die Doring Rivier sowat 100km voor Calvinia. Hier is amper 21 000 hektaar wat bestaan uit sand, klip, rivier, rotse en berge. Hier is ook 'n groot 5 slaapkamer huis. Ek moet egter nog...
Top