Ai oom Kallie, pik ek nou ook amper 'n traan oor Sakrivier Stasie . . . . . en die swartkop noi
Dis darem bitter erg hoe die platteland so verwaarloos . . . vergeet is . . . net so laat staan is.
Ek praat nie oor die beloofde kom koffie drink nie, ek laat sak net my kop in skaamte. . . . . ...