Ja, ek moet erken van al die fietse wat ek al gehad het dink ek die een is 'n keeper! Ek het al BMW F800GS, XT660R, BMW X-Challenge, xr650l, KLR650, drz400 gehad en ek dink die fiets is iets van alles - wat my die meeste sover beindruk is hoe stabiel die fiets op die snelweg is - hy loop soos 'n...