Die kos was fantasties lekkerrrrr!!!! Baie gesellig en lekker om te ontmoed Oulouis!!!
Die van julle wat nog nie by Plaas Tannie gaan eet het nie, mis verseker uit!!!
Kan klaar nie wag vir die volgende keer nie.
Groetnis
Hi Everyone,
I recently bought a 2008 GSA and would like to give it a good vallet? I can wash it myself but want it to be as clean as it can be for a start.
Thank you
Kobus