Ossewaroete? Van Bonniedale via Attakwas oor na ons kant van die berg? Daars nie juis baie hekke, maar nie gebou vir ons groot tipe bikes! Laat egter weet, ek kom saam, was al met 690 daar oor. Die pad van Bonniedale na Van Wyksdorp se kant het ons Saterdag gedoen, baie droog en vol ronde...