Recent content by Louis Horn

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    Skaapkop Anniversary. Graaf Reinet. Afgestel....

    Ek is in. Laat weet as julle n datum vas gemaak het.
  2. L

    Hakskeenpan Tequila Run.

    En waar en wanr is die skaapkop anniversary?
  3. L

    Hakskeenpan Tequila Run.

    Nou kom ons maak dan n plan vir later die jaar. Ek sien jy het n tread met die selfde gedagte. Wanneer wil jy gaan. Maak n paar voorstelle.
  4. L

    Hakskeenpan Tequila Run.

    Ok, hier is solank n voorstel. Daar is 2 lang naweke in April. 6 - 9de en 27 - 1ste Mei. Party manne hier wil 6de en party die 27ste ry. Die ander naweek natuurlik saam met die gesin wees. 21 Maart is n vakansie dag en niemand het regtig enige iets dan aan nie. Dit val wel op n Woensdag, dit...
  5. L

    Tequila Ride. 2000 km. From PE to Verneuk Pan.

    Ek hoor hulle het n paar sokker spanne daa besig om die klippertjies op te tel op die race track. Mooi pics.
  6. L

    Tequila Ride. 2000 km. From PE to Verneuk Pan.

    Nou toe..... :thumleft:
  7. L

    Tequila Ride. 2000 km. From PE to Verneuk Pan.

    Hakskeenpan, hier gat ons... https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=87872.new;topicseen#new
  8. L

    Hakskeenpan Tequila Run.

    Ek gan met die "usual suspects" hier innie baai praat, en dan met n paar datum voorstelle kom. Ons kyk seker Maart / April rond. Ek wil Easter saam met die gesin spandeer, so sal net om dit beplan. Verder is ek oop vir voorstelle.
  9. L

    Hakskeenpan Tequila Run.

    Wie is keen om n Tequila te gan drink op Hakskeen pan? Ons kom op Upington bymekaar en ry van daar af Pan toe.
  10. L

    Tequila Ride. 2000 km. From PE to Verneuk Pan.

    Mmmm.....Ok, dit lyk my dis eers 2013. Miskien kan daar voor af gan loer word en net seker maak ons weet waar dit is...sodat ons die plek weer kan kry volgende jaar. En sommer n Tequila drink terwyl ons da is.
  11. L

    Tequila Ride. 2000 km. From PE to Verneuk Pan.

    Lyk my die Bloodhound gaan eers Dec 2012 gereed wees. https://www.bloodhoundssc.com/news/richard_nobles_diary/december_2011.cfm
  12. L

    Tequila Ride. 2000 km. From PE to Verneuk Pan.

    Die vet weet. En dan is die 990 nog dorser as wat ek is….en eks redelik dors.
  13. L

    Tequila Ride. 2000 km. From PE to Verneuk Pan.

    Wanr is die rekord poging? Miskien kan ons so ry dat ons daar is vir die event.
  14. L

    Tequila Ride. 2000 km. From PE to Verneuk Pan.

    Ok, wie wil Hakskeen Pan toe? Pepe se hy sal ons pad wys. Dan kom ons op Upington bymekaar en ry van daar af.
Top