Recent content by Marauder

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Leatt Boots Giveaway!

    Would love to have a Black pair to go with my Black Africa Twin. Thank You Leatt for the awesome giveaway.
  2. M

    Wanted - Handguards for F650GS

    Thanks for the advice. :thumleft: Will wait for Dakarboy to reply on my offer for his Barkbusters then.
  3. M

    Wanted - Handguards for F650GS

    Does anybody have an old set of hand guards, or know of a anyone stripping an old Dakar out for parts? I have a 2003 F650GS single, and would love to add an original set to my bike before looking at aftermarket goodies. So if anybody has a set or know of anyone that might have, please let me know.
  4. M

    New to ADV

    Welkom. Self ook nog nuut, en in die Somerset Wes area. Geniet dit. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  5. M

    Nuut in Overbergstreek

    Welkom Jeanette. Self nog baie nuut hier, maar het al van die manne en dames ontmoet, en al vreeslik baie geleer. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  6. M

    newbie ride. western Cape. Sunday 7 February 2016

    Baie dankie vir n lekker dag. Het dit baie geniet en sien uit na n volgende trippie. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  7. M

    sunrise/sunset photos

    Vinnige enetjie met selfoon oppad terug van Vermont af. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  8. M

    Nog n newbue

    Dankie almal. Het gesien daar is n Newbie  trippie dankie Vaalbaas. Hopenlik sien ons mekaar binnekort op n pad erens. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  9. M

    newbie ride. western Cape. Sunday 7 February 2016

    Ai ai. Raak maar nog die Tapatalk en die nuwe foon gewoond. Jammer vir die dbl post. Kan nie uitfigure hoe om te delete nie.... Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  10. M

    newbie ride. western Cape. Sunday 7 February 2016

    Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  11. M

    newbie ride. western Cape. Sunday 7 February 2016

    Goeie More Sal graag ook wil deel wees van die Newbie ride vlgnde naweek. Nuwe lid op die groep, en ook maar nog groen op die DS scene. Sien uit daarna om n paar manne te ontmoet. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
  12. M

    Nog n newbue

    Dagse almal hier van Somerset Wes. Bietjie nuut op die hele DS scene, en ry maar n ou yster. 2003 BMW F650GS single, maar hy is myne. Naam is Jean, en sien uit daarna om dalk so paar manne op n stadium te ontmoet en n grondpad of twee saam te loop kafdraf. Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Top