Hi almal
Is al 'n tydjie 'n lid maar nog nie voorgestel nie. Jaar terug F800 GS gekoop. Het twee weke terug hard geval in Baviaans oor die berg na Willowmore. Ek glo vas iets moes gebeur het deurdat die fiets met moerse spoed begin jaag het asof ek die throttle @ die berg oopmaak. Natuurlik...