Wouter, ek het al my moer suur geval met 'n 800 in die Kalahari en dit is goed om te sien hoe dit gedoen moet word! :thumleft:
Did you really do the trip without a backup vehicle, "voetspore" se gat, this is the real McCoy. :ricky:
Stuur asb julle packing lists een of ander tyd, dit lyk of...