Recent content by maximas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. maximas

    Oasis Spitbraai 6 April 2019

    Sal daar moontlik nog plek wees vir ons laat slaapers vir eie tent ons benodig net n klein stukkie gras en kossies en n ontbyt
  2. maximas

    Op soek na "DUX"

    More mede honde die ou 950 staan alweer diens se kant toe kan julle my dalk help met Dux se nr asb.
  3. maximas

    KTM 990 R Adventure

    Water my bek nou, baie mooi yster daardie
  4. maximas

    Anysberg - onbeplan!

    Stem saam met die oorslaap idee , ons van Robertson af het al n keer of drie so gemaak dit is altyd lekker. Sal dop hou vir die reelings Blikners dankie vir die RR mens vergeet soms van die mooi plekke op ons voorstoep.
  5. maximas

    Oasis Spit Braai 14 November

    Maximas en Robmonster ook nou net betaal dan .
  6. maximas

    KTM Toolkit

    Thanks Chris will pop in at your place when in Cape Town again
  7. maximas

    KTM Toolkit

    Middag mede wille honne weet iemand dalk van n 950/990 se toolkit wat rond le en stof vergader sal dit met graagte by jou oor koop.
  8. maximas

    Watse sneeu!? Ek gaat ry .....

    Was self daar vir n troue laas jaar baie interisante dorp en mooi omgewing ,het ontbyt  by daai plek geeet waar tiger88 die foto geneem het
  9. maximas

    KLR rIders who stopped in Baviaans to fix tyre on Royal Enfield wanted to thank

    Dit is altyd lekker om so iets te lees nog lekerder om te beleef,ek was al self in daai posisie , kan maar net se dankie manne dis manne soos julle wat ons duel bikers se naam hoog hou.
  10. maximas

    Oxford 1-Time saddle bags.

    Ek bly in Robertson sal dit kom afhaal en betaal as jy in Robertson is  as dit nog beskikbaaris kan ek gekontak word by 0828987367 dankie o ja welkom in die beste dorp in hierdie landjie van ons
  11. maximas

    Bargain Bargain - Clothing

    Het gister met jou gepraat oor die broek kan jy vir myt laat weet asb.
  12. maximas

    Fly Trekker

    Ek het ook n Fly gekoop en nog nie enige probleme nie.Ek dink dis maar persoonlike smaak tussen die twee.Maar die Fly is darm bietjie mooier.
  13. maximas

    Suspension setup on 690 by Dux

    Kan ook maar net se daar is net een vir my 950S en ons almal weet waar is Dr Dux.Altyd lekke om so iets te lees mooi Dux
  14. maximas

    CEDERBERG OASIS SPITBRAAI 17 MEI

    Sweetie Pie ek sien Robmonster is ook op die lys so Maximas is nou alleen nie meer +1 nie.
  15. maximas

    New premises and thanks to Buddy

    Geluk Donald met die nuwe plek sal nou weer moet bel as die katoom se hart nie lekker voel nie.Sterkte en voorspoed
Top