Recent content by Merino

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Merino

    Unlucky me and my ATAS

    Ek sal maar eerder hierdie gesprek van die kant af dophou. Ons raak op die plaas so bederf. Maak die plastieks sommer met 2 x 8 mm nylon toutjies vas. En laat loop. My groot fiets word net met 2 voor en 2 agter gemaak staan.🤔🙈😳 Hier bo is nogal mooi ilustrerende fotos. Maar dit help niks as...
  2. Merino

    Unlucky me and my ATAS

    Chicco waar kan ek van hierdie slings kry? Ek soek al 3 jaar lank daarna.
  3. Merino

    Rain in the Richtersveld and refloating the SAS Wildehond

    Die ou se naam is Thai YenYen. Ons het maar omgedraai daar. Die fietse was te swaar gelaai. En die vrouens se swembroekies te dun.
  4. Merino

    Girls & Drinks

    Chrisl hier by ons trek die een oom die dag weg!! Die kind wat aan daai vrou drink en nog huil, is sommer stout!!! Wat meer wil hy dan nou hê!!
  5. Merino

    Sani

    Jy moet beslis probeer om Hogsback by jou beplanning in te werk. Beslis 'n moet sien.
  6. Merino

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Ou Blessie is die naweek stil weg. 16 jaar diens gedoen. Nou roei ou Vlooi om haar plek te kom volstaan!!!!
  7. Merino

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Ja. Dit is die afdraai paadjie. Ek glo hy verhuur hom ja. Sien hy is ingerig met die nodige. Ek weet die manne wat die blok jakkals jagte kom doen slaap daar oor bedags!🙈
  8. Merino

    Karoo "Loepie" 22 - 24 Julie'22

    Ek sien jou een foto is net voor daardie koppie geneem. Maar die man het 'n mooi plekkie daar. Koos de Waal Hereniging.
  9. Merino

    Leatt Boots Giveaway!

    Black for me. Size 11 or 47
  10. Merino

    Wat is 'n goeie pad van Fraserburg na Middelpos

    Groen of blou. Blou is mooi van begin tot einde. Al probleem wat ek met die pienk roete het is die stukkie wat van daai vierrigting kruis terugkom op die hoofpad. Maar self daardie is ook interressant. Maar ek.is net nie seker van die laaste deel van Snyderpoort pas af tot op die Sutherland...
  11. Merino

    Invasion - Oukloof

    Ek het hom klaar so aangeteken. Ek moet net besluit met wat ek wil gaan ry. Met die plastic of die sand hater!!!🙈
  12. Merino

    Invasion - Oukloof

    Hardy ons het julle een Saterdag so net onderkant Leeukloof se opstal gekry. Ek boer al 25 jaar in daardie omgewing. Maar ook nou maar die pad leer ken. Voorwaar besonderse wêreld.
  13. Merino

    Photo of the day

    Die Hel
  14. Merino

    Tankwa Cross Country Rally on a 1200 GS

    Ek het nogal gewonder wanneer gaan iemand daai wille perd opsaal.  Laat loop.  Ek geniet hierdie spulletjie!! Sent from my SM-A720F using Tapatalk
Top