Recent content by michelle

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. michelle

    Seeduiwel en comrades se Nam trip

    man ek is altyd reg.... se net wanneer en ek is by, wat van 'n trip volgende naweek? :bar: Kan doen met my ysterperd onder my... dink ek was nou lank genoeg op die wal en van lees hoe lekker ander ouens rond rits.  Dit reen hoekal so lekker en lyk my daar kom nog volgende week so ons kan bietje...
  2. michelle

    Seeduiwel en comrades se Nam trip

    my ook - wonder wat se Seeduiwel se vrou van die paal swaaiery op 'n rusdag?
  3. michelle

    Seeduiwel en comrades se Nam trip

    Jy laat my lag na 'n dag vol $%#@#^ :lamer: :imaposer: Nou weet ek ook die korrekte beskrywing van 'n bles - daai solar pannel en knibbel stoppie sal my met die volgende trips lekker in stilte laat lag en ek glo die wat die rr gelees het ook laat smile!  Well done. Ek wens ek kon dit saam doen...
  4. michelle

    Seeduiwel en comrades se Nam trip

    Damme onthou net almal het daar begin.... :biggrin:
  5. michelle

    Seeduiwel en comrades se Nam trip

    Ja nee, die wat nie wil luister nie en nie wil leer nie - DOEN DIT MET FORCE... rooiwyn in oormaat en kreef in oormaat werk glo baie goed met ghout pilletjies as jy die pilletjies betyds drink, indien nie word jy wakker met 'n kloppende kop en toon! :imaposer:
  6. michelle

    Newbie

    HI ChrisL het al baie gehoor van jou - jy is glo die man wat alles kan kry
  7. michelle

    Newbie

    Hi All the Dogs Ek is 'n nuwe wyfie hond (not a bitch). Got a bike from my husband for x'mas 2010, changed from pillion to driving my own (and will never do the back seat driving again).  For our anniversary I did my first off road course and I am loving it to bits!  I have three kids (age 11 -...
Top