Recent content by MILADY

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Ek Is Nie Meer (so) Bang Nie!

    Het na die nawk toe jou RR gelees..Jong maar jy is oulik hoor! Pragtige pics met al die mooi beskrywings daarby...ek het dit vreeslik geniet, dankie..sien jou toekoms in die joernalistiek in..maak sin.. :thumleft: Mooi bly..xx
  2. M

    New member from the US

    Welcome..... :ricky:
  3. M

    Managing 40's !

    Welkom op forum..... :ricky:
  4. M

    New from Plett

    Welkom.... :ricky:
  5. M

    Hi Almal!

    Welkom op die Wille Forum...... :ricky:
  6. M

    Nog n nuwe brak

    Baie welkom smous.... :ricky:
  7. M

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Why does your numberplate seem so familiar??HDCCT?? Van Breede River HOG Chapter..Bly in Robertson , en kuier soms saam HDCCT.. :ricky: Jy is mos Patrick Roseveare se broer?
  8. M

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Bubbles -4potige baba.... ;)
  9. M

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Ons marmoset apie-Zettie
  10. M

    What happens at the Breede, stays at the Breede...

    Ha Ha julle grapgatte , ons het jou gemis Milady , jou man beteken nou rerig niks sonder jou nie ! :pot: :3some:....Ag dankie Fat b...Ek het gedink dt gaan wees soos my eers EC Bash....manne wil kuier sondr die vrouens en lekr uithaak! Partykeer ok nodig vir hul sondr die aanhangsels...
  11. M

    What happens at the Breede, stays at the Breede...

    Ja dit was 'n fokop , ek't my omtrend dood geskruk , dit voel amper soos 'n aardbewing as daai stort so gewaarlik met my binne in wil omval  :imaposer: OMW....Sal glo jy ht jo G#t afgeskrik...Dink net as  dit die  toilet was...
  12. M

    What happens at the Breede, stays at the Breede...

    Nice pics en RR... Ai lyk my ek het omtrent uitgemis...Het nie gedink daar gaan so baie vrouens saam met hulle manne gaan nie... :thumleft: Volgende jaar mis ek nie die Breede Bash nie...Kan sien almal het heerlik gekuier  :flower:
  13. M

    CAPE ADVENTURE BIKE CHALLENGE 2011 (EVENT REPORT)

    Well done en baie geluk aan al die wenners..... :ricky: Hoop almal is veilig terug by hul huis....en baie dankie vir jul ondersteuning! Dit was lekker om almal weer te kon sien en hierdie keer was daar darem meer tyd vir geselsies..... Spyt ek het die Spitbraai gemis  :(
  14. M

    Teenager killed south coast

    Sooo tragies!  :'( :'( R.I.P...
  15. M

    To all of that live in the George area, please come out and support

    Ag shame wens ek was nader, dan het ek jul definitief gejoin....dink ds 'n awesome idee en om iemand se wens te kan laat waar word... Sterkte, hoop jul kry goeie ondersteuning :thumleft:
Top