Skies ek het nie geantwoord nie woestynhond, was in Rwanda vir die laaste twee weke.
Ek sal die naweek hopenlik bietjie tyd kry om bietjie te karring aan my scooter. Will so bietjie die pre-load op stel , bike sak so bietjie te veel na my sin as ek opklim.
Ek het 'n plan vir die mirros...