Recent content by MooseRider

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. MooseRider

    relocating to George

    So waar. Ek bly in Mosselbaai van 1999 af. Die plek beslis nie maanskyn en rose nie. Baie mense trek nou hiernatoe maar die magdom van die Ooskaap en oor die grense wat ook kom sit ons ore aan. Kan skaars kop bo water hou met die besigheid want die cheap kompetisie maak mens dood. En die wiel...
  2. MooseRider

    Oh no... Noneking down??

    Spoedige beterskap. Het nog nie ribbes seergemaak met motorfiets val nie, maar het by werk van dek afgeval en een rib gekraak. Dit was hel seer so ek het simpatie met jou pyn met ses af ribbes. Sterkte en beterskap.
  3. MooseRider

    What to do with 3 Honda XR650Ls ?

    Sjoe! Wens ek het die finansies gehad om een te kan koop. Nadat ek so paar jaar terug moes ontslae raak van die Moose kon ek nog weer 'n bike bekostig nie. Met die dat ek nou nuwe besigheid het wat nou alle aandag en geld besig hou kan ek maar net droom van weer bike ry. Ek like jou idee, maar...
  4. MooseRider

    i miss my ...........

    Ek mis die Moose. 1989 Yamaha XT 600 Z Tenere.
  5. MooseRider

    i miss my ...........

    Ek het die move gemaak. Ek mis glad nie Limpopo nie.
  6. MooseRider

    Leatt Boots Giveaway!

    Swart asseblief. Nommer 11
  7. MooseRider

    Seen Seen on Gumtree - CT110

    Sal hom vat dankie. Het op CT 90 geleer ry so ek het ook maar soft spot vir een van hulle
  8. MooseRider

    XT and Tenere PICs

    Ek soek die bloue. My ontrekking simptome haal my nou in.
  9. MooseRider

    Someone looking for a project? Transalp 650

    Ek het message gestuur maar dit lyk nie of myne werk nie. Kan jy my dalk kontak by [email protected]. Sal nog fotos waardeer.
  10. MooseRider

    Close call.....

    Ek het jare terug met 'n ou plaas bike op Hazyview 'n skaap getref toe ek oor so 'n blinde hoogte gejaag het. Skaap was orraait, bike ook. Ek was styf die hele Aprilvakansie. Bly julle het niks oorgekom nie. Dinge gebeur so vinnig.
  11. MooseRider

    34L Xt 600 Tenere - another one yes!

    Lyk goed. Verlang ek darem nou na die Moose.
  12. MooseRider

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    En daar is ek nou Mooseloos (lees moedeloos, hartseer, moerig ...) Het toe die ou girl laat gaan. Redelike prys gekry en kon toe darem my seun se Caddy bakkie se roes uithaal en respray. Gaan die Moose mis.
  13. MooseRider

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Jy kan my hele fiets koop vir "spare parts". Sy staan net in die motorhuis en loer vir my. Ek het nie vondse om haar reg te maak nie.  :-\
Top