Dankie vir die goeie wense! Pryse kan wissel, en ek glo die lae km’s, uitstekende toestand, en extras maak dit 'n regverdige aanbod. As jy belangstel en enige vrae oor die motorfiets het, vra gerus. Daar is tans 'n verkoper van presies dieselfde fiets in Sasolburg, maar sy fiets het 153 000km's...
I am parting ways with my beloved 2001 BMW GS1150.
This classic beauty, lovingly cared for and boasting remarkably low mileage for its age, is more than a ride; it's a true gem for motorcycle enthusiasts.
Details:
- Mileage: 55 000km
- New Battery
- Impeccable condition
- No accidents
-...