Ek weet nie of hy moet werk nie,maar ek werk nog saterdag en dan is dit die familie kerdfees ding,so sal nie kan wegkom nie.Waar woon jy?Ons ry maar meestal hier van Winterton die bergreeks op of af en ook Ladysmith,Estcourt,Weenen se kante toe.Daar is nog baie paaie om te verken.