Hy vol stel Akras, (het die week vir die eerste keer die db surpressors uitgehaal) Crashbars, Scott steering damper, Auxilary feul tanks, touring screen, KTM topbox. 25+8+12+1+6=52. Miskien is my prys skatting uit, dan is daar klein goedjies soos footpegs, gps mount ook wat ek nie tel nie. Begin...