Jammer manne maar ek het n passasier wat ek moet inbreek vir sulke nat trips,sy hou nie van koue nie. Ek het wel gister na die rugby deur gery Tulbagh toe vir die aand....het geweet dit gaan reen Sondag so sy het geen keuse gehad om die reen,wind en nat te trotseer nie.....en dit was rof oppad...