O ja, PS ek weet nie of jy met GPS ry nie, maar ekt sommer gou vir jou my voorstel geplot en ge-attatch. Dis 'n Garmap-formaat roete (.gdp). Kyk gerus daarna, en laat weet as jy nie regkom nie. Ek kan dit altyd vir jou email...
PPS. Ek is oppad Namibie toe met my Varadero (Honda XL1000V) tot...
Net 'n gedagte: Weti of iemand dit al genoem het nie, maar as jy in Riversdal is, dan is een van die 'must-do-must-see' roetes van daar-af na Van Wyksdorp en dan via die Rooibergpas na Calitzdorp! Dis wragtag awesome, en ek het ook 'n vermoede die vuurpyle kan dalkies blom op die oomblik as ek...