Hy het n bike seiltjie.
Aftermarket top box.
Kort n BMW badge lings voor.
Het altwee sprockets en ketting vervang.Ek glo nie 2000 km vêr gery nie.
Paar krapmerke op covers. Voor lings en regs.
Sal moet nuwe bande kry.
Comfi seat ook saam met die bike, hy sit baie lekker,en n bietjie laer.
66 000...