Recent content by Pepe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    2015 Amageza Rally - Official WD Thread

    Congratulations to the top teams. Upington Rally Team, ons is trots op julle manne! :thumleft:
  2. P

    2015 Amageza Rally - Official WD Thread

    Willem Schoonbee, wat gaan jou ma van hierdie foto se? @Weedkiller Adie: Ou maat, jy moet die kinders uit jou sak skud. Ons is baie trots op jou, doe zo voort!
  3. P

    2015 Amageza Rally - Official WD Thread

    What's happening at Tsabong? Why are everyone bunching up there? I expected a bunch-up at the border post, but this is not the border post. Anyone have news on a possible problem?
  4. P

    2015 Amageza Rally - Official WD Thread

    I spoke to 125 Jacques Greeff's brother-in-law yesterday. The clutch on his bike was gone after the first day and he couldn't find another, so he has packed it in. I feel for him.
  5. P

    Draai-draai deur die Noord-, Wes- en OosKaap

    Ek en Madie beplan om vanaf die 1ste April 'n rustige draai-draai kuiertoer met die 2 x 800's te ry. Met die uitsondering van 3 aande slaap ons elke aand by vriende of familie. Ons ry gewoonlik nie meer as 400km per dag nie, maar die dae aan die begin en einde is paaie wat ons al baie gery het...
  6. P

    Nam trip who wants to join?

    Kloes Sou jou graag ontmoet hier op Upington, maar weet nie of ons daardie tyd hier gaan wees nie. Ons beplan 'n trip via Groot Karoo, Weskaap en Suidkaap Maart/April, maar wag nog op 'n paar dinge by werk voor ons weet of ons 26 Maart vertrek of eers erens die volgende week. As ons hier is, is...
  7. P

    NAMIBIA + BOTSWANA 2015

    Wat 'n tripbeplanning. Erg jaloers. Wanneer gaan julle vanaf Riemvasmaak na Verneukpan? Dalk kan ek en Madie van Upington af oorry en kom groet.
  8. P

    Karoo MMC

    Was 2011, 2013 en 2014 op Rusoord en as dit Sy wil is sal ons hierdie jaar weer daar wees. Ry Donderdagaand deur Postmasburg toe en Vrydag vroeg MMC toe. Enige manne wat wil saamry is welkom om my te kontak.
  9. P

    Amageza 2015 Its not too early is it?

    ...en 690's breek nie so maklik nie.
  10. P

    Team Nulandis - WON THE 2014 AMAGEZA!

    Baie geluk aan al die Nulandis manne wat deelgeneem het. Ons is trots op julle. Hoop ons sien julle almal (plus nog 'n paar) volgende jaar.
  11. P

    Amageza - Updates and Reports ...

    Welkom terug, Bill. Geluk met jou goeie plek, jy sal dit langer onthou as die valle. Geniet die voorbereiding vir volgende jaar. Ons ou Kalahari kan maar lekker roetes gee, selfs 'n bietjie sand hier en daar >:D
  12. P

    Livingstone Lite, Botswana 2014 - My foto's vertel my storie..

    Lyk na 'n lekker trip. Dankie vir die deel.
  13. P

    Amageza - Updates and Reports ...

    Baie geluk Willem Schoonbee (161)! 27ste plek is goeie beloning vir versigtige, konserwatiewe benadering. Geluk ook aan die Upingtonners. Hentie, jy's 'n doring. Bill, stil en sterk. Ons is baie trots op julle!
  14. P

    Amageza - Updates and Reports ...

    For the sake of completeness, the rider on the right is Willem du Toit, #102, wdt.
  15. P

    Amageza - Updates and Reports ...

    Willem, ek sal oorweeg vir 'n lae prys en lang waarborg op fuel pump..... ;) :pot: :peepwall:
Top