Recent content by PHILIPKUHN

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    Stearing box en power steering lyk baie na aandie selfde. Jou bakkie en myne sal op mekaar werk. Ekt die pomp en box vir R2500 gekry op FB.
  2. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    Jus Woody. Daai is a ISUZU box en pomp, dit was a bolt-on. nie baie drama.
  3. P

    KTM 950 Adv - SOLD

    looks good.  :thumleft:
  4. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    Ek het sommer vir my a Stainless sleutel gemaak, die ou sleutel kon nie meer die steering lock oopmaak. Nuwe slotte he 35min gevat omte fit. Alles voel nou weer splinter nuut.
  5. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    2 duere, fuel lid, en glove box. baie cool.
  6. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    As iemand spares vir hierdie ou bakkies soek, die is die plek omte koop. goeie pryse en goeie diens.
  7. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    Ekt eintlike die vrou bederf en ons banke gecover, toe gebruik ek leftover op die seat. 2k betaal vir die seat.
  8. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    kyk hierdie kuns werk!! baie goed gedoen.
  9. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    Seat is uit, toe was ek gou die matte en haal a emmer sand uit.
  10. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    Seat is in vir a fix.
  11. P

    My 1995 KB 200 Isuzu

    Ekt het lanklaas die KB ge update. Bakkie loop mooi, geen dinge, hy gee soo 8km/liter, elke dag werk toe en terug. Ek is besig om dit reg te maak vir a werks bakkie, met toolbox en dakrak. Verder het ek gister nuwe filter ingesit, reg vir die plaas paaie en a nuwe blits om hom a oorspronklike...
  12. P

    Getting bike (trip/race) fit?

    Ek sal ook hier iets tik, ek ken die omstandigheide en vir Kathu. Tyd op die bike (990) is wat gaan werk, glo nie die grond paaie hier rond is van hulp, ek sou se meer soos tyd op a MX track, waar mens se lyf hard werk om bike te hanteer. a goeie begin is elke middag a uur en die naweek teminste...
  13. P

    OPEL KADETT 200TS/2L GSI 16VS RESTORATION

    Daar maak a nuwe besigheid in Prieska oop ja. Wie ons gaan besigheid gee, sal ek sien wanneer ek daar kom. EK sien uit na a nuwe begin en huis, daar gaan nou baie afdakke gebou word!! EK het dam al a paar lesse geleer.  O0 O0
  14. P

    Woody always wanted a Woody

    baie cool bakkie. Weet nie of ek vandie blou hou nie maar bly a nice Isuzu bakkie. Goed ge doen Woody
  15. P

    OPEL KADETT 200TS/2L GSI 16VS RESTORATION

    Daar gebeur groot dinge in Prieska. haha Nie rerig, ek trek Prieska toe. Niks gebeur met die Opel, geld word nou vas gehou vir ander dinge.
Top