Ek is so excited ek kry nie geslaap in die aand nie. Dankie vir almal se samewerking ek waardeur dit moerse. Hopelik nog net n week se wag dan is sy by my.
Het altyd gedink; n spikkeltril perd en n Ktm, nie op my werf nie! But... I HAVE Crossed over >:D