Recent content by Plasie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Jis wies da

    Jy moet gat skoon maak en klaar kry sodat ons kan gaan ry. :pot:  Ons gaan baie potjies roer ini verre en as vriend Hanekom bykom hoe beter! :thumleft:
  2. P

    2009 EC Wild Dog Bash - tentative dates and participants

    Sorry Bro's, I'm not joining that weekend.  Off to Cradock fir family-hunting and then back in PE for the Dive-festival at Noordhoek. Enjoy!!
  3. P

    Fugly solo from PE to Katberg 29 Dec - 4 Jan

    Julle praat seker van die Bobbejaans Rally daardie naweek te Queenstown...  En ek is besig om 'n plan aan mekaar te slaan en kook  :pot:  om daardie naweek te gaan.  Wie gaan dalk ook soon toe?
  4. P

    Geo Braai PE 1 November

    My 1ste post en moet sê ek hou die stories dop.  Is maar nuut in die ding maar sal graag julle wil join op die volgende 1.  Ek moet ook raad by jul kry oor hoe ek meer dinge wat rondom PE gebeur te vinde/hore kan kom.  Ek is maar altyd bang om alleen te ry.  Great om te sien daar is ander wat...
Top