2009 KLR 650, 39000km
Custom adventure screen, Wide footpegs, 12v socket, Dual USB charge socket, GPS mount, Custom jerry-can panniers. Attracks attention all over. Reliable and bullet proof bike that served me well.
Urgent sale. R30k onco.
Hulp asb iemand.
2009 KLR650 het so ligte onmoeting met n volstruis gehad....
Benodig dringend:
Tank
Fairing, lig en screen
Triple clamp, lower clamp with stem.
Asb en dankie
Jis Kwakkie, ons sal die WD manne moet bymekaar kry om "die deel" vani wereld te kom help plat ry.
Ons kan mos nie alleen die stofpad stof afsluk met n ou olofie nie.
Ons het mos goeie maniere, ons deel die deel vani wereld met alle stofpad ryers.
Jis ou malmoer, praat jy nou soos n regte sprocketbek.......maak oop daai grenspos, ek is nou daar.
Los die klere, die brandewyn is klaar gepak.
Al kom ek punt ini wind bloots op die ysterperd daar aan, Olof kom saam.
Thanks ou Malmoer, propkop
Gaan more saam met die Weskus Meerkatte so 200km se grondpad vat. En ook so ietsie VAT vir die koue.
Is hier nog WD lede aan die Weskus?
Ek het nog baie kilos op die stofpad nodig om die ou ysterperd mak te kry.
Goeienaand WD
Great site met great lede en great info.
Na 14jaar het ek nou weer die ysterperd opgesaal......sien uit om nog baie te leer en deel.
Cheers