Recent content by Pooper

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    A 990 Sale Scam methinks....

    WW,  dis goed gedoen  :imaposer: :imaposer:! Die dom donner dink seker ons is ook almal dom donners  :biggrin:. Kry vir jou Elfranco  :lol8:!
  2. P

    Open Hearts required for 125cc schoolboy runner for young wannabe biker......

    WF, daar slat jy die spyker op die kop.  Mooi manne, mooi.
  3. P

    For Sale - DR350S

    Is hy op die pad? Geregistreer ens?
  4. P

    2012 BMW 1200 GS Tripple Black - R135k

    Naweek stampie vir 'n forking mooi bike  :drif:
  5. P

    For Sale Garmin Forerunner 110

    Dankie en PM gestuur  :thumleft:.
  6. P

    For Sale Garmin Forerunner 110

    Dankie Bryan, ek moet net gou die klonkie se spaarvarkie se geld gou tel  :biggrin:! Dibs tot Sondag toe asb of is dit te lank?
  7. P

    For Sale Garmin Forerunner 110

    Is die nog beskikbaar?
  8. P

    SOLD:2012 Yamaha 660Z Tenere White Only 6900km SOLD!

    Forkit IH, maar dis 'n smart bike - ek het lanklaas so ge-oooh en ge-aaah  oor 'n bike  :drif: :drif: :drif: :drif:! Voorspoed met die sale  ;).
  9. P

    2004 Honda XR650R for sale

    :drif: :drif: :drif:
  10. P

    2012 Honda CRF 250L For Sale!!! SOLD

    :laughing4: :laughing4: :laughing4:!
  11. P

    XT 350 for sale SOLD

    Dan het Fredda 'n baie goeie kopie gemaak  8). Baie geluk Fredda  :thumleft:.
  12. P

    XT 350 for sale SOLD

    Wie is die gelukkige koper?
  13. P

    XT 350 for sale SOLD

    Dis nou jammer  :-[!
  14. P

    XT 350 for sale SOLD

    :biggrin: :biggrin: :thumleft:
Top