Om 'n bietjie terugvoer te gee om iemand anders dalk te help.
Daar is 'n ou in Edenvale
Mark Bunn, 011 022 2823, hy kan enige ding vir 'n bike bou. Hy is nou besig om vir 'n ander ou 'n drie wiel Vespa scooter te bou... (To each his own)
I found a guy in edenvale who builds them.