Hier is goeie raad hierbo nietemin, almal het verskillende ervarings in mosam, ons was nog altyd gelukkig dat niks groots verkeerd gegaan het nie, alhoewel daar is net soveel mense met ervarings wat n hele vakansie opdonner, die gevalle strek vanaf ponta reg op tot in inhambane. Quinjata bay is...