Sien julle daar!! Ekt al baie al daar gery, en daar is niks wat onmoontlik is soos 'n helse step-up of iets dergliks, dis net in-your-face riverbeds, en off-cambers. Kry die off-camber verkeerd, en dan dit 'n baie lang, en baie moeilikke pad terug. Kannie waggie! Ek ry 362, so baie hulp nodig as...