Recent content by Renier Kanaal aap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Renier Introduction to group

    Nogal nie Megapix haha ! Thanx julle !!
  2. R

    2006 Suzuki Vstrom dl 650 urgent sale

    Sold, thanx all. As ek nou reg is om weer te koop so oor drie tot 4 maande , sal ek kom shop hier onder julle ! cheers
  3. R

    2006 Suzuki Vstrom dl 650 urgent sale

    Ek besluit nog presies waarmee, kyk na n' F800. Maar ek sal so paar maande vat en paar toets en sien wat my goed pas.
  4. R

    Renier Introduction to group

    Nee ek is Site elektrisien van Fruitways Packing Services op die Molteno Site, so ek werk seker indirek vir die appel boere. Het op later stadium n' F800 in gedagte , maar besluit nog finaal, op die stadium is ek in n' ander situasie en benodig nou eers dringend n' bakkie, daarom moet my Vstrom...
  5. R

    2006 Suzuki Vstrom dl 650 urgent sale

    Nee, van Klawer......en dankie  ;D
  6. R

    Renier Introduction to group

    Hi julle, my naam is Renier Woon huidiglik in Elgin, net buite Grabouw, ry al so 7 jaar motorfiets, maar probeer wegkom nou van die superbikes en wil meer die adventure riding betree. Ken so paar manne persoonlik wat al lank op die groep is, hoop vir n' lang lekker pad vorentoe op die groep...
  7. R

    2006 Suzuki Vstrom dl 650 urgent sale

    Ek wil graag deel wees van die groep ja, jammer as dit bad taste was om te begin met n' "for sale" post, ek sien dit het baie "kwaai mense" uitgelok.......te laat om nou iets daaraan te doen. Ry al so 7 jaar motorfiets, wil nou die adventure riding begin aan vat en weg breek van die super bikes...
  8. R

    2006 Suzuki Vstrom dl 650 urgent sale

    Hi my naam is Renier, ek het n' 650 Vstrom Suzuki DL, 2006 model 79656 km op klok, puik toestand te koop. Winskoop op R36000 onderhandelbaar. Bel my 0737859308 of email [email protected], ek bly in Elgin, net buite Grabouw Western Cape.
Top