Ek was Desember in Oudshoorn en het Die hel trip gedoen, Die beste trip wat ek nog gedoen het. So ek gaan verseker nie Oudshoorn mis nie. Sal elke maand Hel toe gaan
Dankie
voel klaar welkom, soos ek gese het, ek werk in die buiteland maar toer baie as ek in SA is, en soek altyd vriende om saam te ry, gaan daar iemand in Maart Oudshoorn toe?