Hallo almal - sjoe ek het lanklaas hier gepost! Wel - ek het 'n KTM 1290 en ek hou hom - pas 'n T7 gekoop. Love die bike. Suspensie - as jy Roof wil gaan ry .. sure! Niks fout met wat ek doen op single tracks nie. Chris Meyer gebruik die bike die naweek 2- up vir kameraman op 'n MTB race - kom...