I owed a 2010 Yamaha Super Tenere before the Explorer and did 60k trouble free kms on it. The bike was also kitted out for proper touring with every little Touratech bit fitted that you can think off. I enjoyed the Yammie and when it came time to sell it, was dissapointed in the depreciation in...
Ons het die dag saam met julle geniet, dit was vir ons n voorreg om bietjie met almal te gesels oor veiligheid en ook wat om te doen in n nood situasie.
Dankie aan Woema vir die geleendheid, alhoewel ons nou nie afgeneem was nie was dit nog steeds vir ons n voorreg. Miskien volgende keer.