Recent content by Robroskop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Dead Rev Counter/Tachometer 950 adv s

    Checked everything seemed fine, Opened the unit up and saw a fried electrical part probably when the Rectifier wentt and blew up the battery. Does anyone know of a used ref counter/Tachometer lying around somewhere that I can buy
  2. R

    Dead Rev Counter/Tachometer 950 adv s

    Hi Guys need a bit of help. has anyone here had problems with a dead tacho meter or revcounter on 950 adv everything else works fine it is just the dial does not work I have started testing the wires and plugs but to no avail.
  3. R

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    En na n Nare nag van teregstelling deurmiddel van Namibiese bos verhoor, waar skuldiges,onskuldiges,aanklaers en verdedegers (laasgenoemdes was daar geen van) almal deur n korrupte en wreedaardige regter en sy laksman amper om die wolk gebring is. het ons die volgende oggend met swaar koppe  die...
  4. R

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Hy staan en bedye watter kant toe hy gaan skielik beweeg as daai hyena dalk in die kamp sou kom soek na die dooie klomp diere reuke wat uit sommige manne se foot protection uit kom.
  5. R

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    So die vrydag is die fietse klaar gepak . Ons backup Bormans het op Koës aangekom en en twee van Koës se droogte bokribbetjies is geoffer vir die spesiale sosiale geleentheid.
  6. R

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Daai Koei het nie eers n gekneusde ego nie. Afrika het geharde diere :biggrin:
  7. R

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Daarsy lyk my die dinge begin nou opwarm Julle manne vat elke dag n braaipakkie? Laat weet net wie soek hout dan reel ek sommer dat dit daar is as julle daar aankom. N$70 vir 30kg sakke Is mos net Dewald wat genoeg plek op sy bike het vir 10 sake hout as hy vol ge Kit is.
  8. R

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Ja Oom Chris jy weet mos as jy nie ryk is nie moet jy slim wees. Of in die geval as jy dom is moet jy K@K
  9. R

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Toney Afstand is n relatiewe term Klim oppie bike en kom
  10. R

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Die Adventure Class Dewald het sy stempel gemaak verlede jaar met die sprints.
  11. R

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Paar Fotos om die manne lus te kry
  12. R

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Dis reg ek se mos die Koës Rally is een van die bes georganiseerde Fo@@ops wat daar is.
  13. R

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Daar is nog n klompie oom Chris
  14. R

    KOËS PAN RALLY 2016 aka NAM BASH 1-2 July

    Dinge gaan weer lekker wees hierdie jaar. Die kammplekke is weer  vir die wille honne uitgesit. N$ 150 per person per aand en dit sluit in n lekker braaipak elke dag. Die hout kan julle net vir my laat weet wie kom en wanneer julle daar sal wees en wie  soek hout dan sal ek sorg dat die hout by...
  15. R

    Koës Pan Rally / Namibia Bash 2,3,4 July 2015

    Is bly julle het dit geniet swaar. Sal sorg dat daar volgende jaar weer n paar is.
Top