Recent content by Rooi Willie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Triumph Explorer 1200

    Triumph Explore 1200 te koop.    R80 000 2012 model 70 000km Alle dienste by agent Baie ekstras Plus,,,Triumph leer baadjie Triumph tankbag Triumph Pillion Bag Prys onderhandelbaar Kan ook deur agent werk.
  2. R

    Show off your Tiger (pics and vids)

    Hier is my ou staatmaker......Baie happy en sy staan nou op 66 000km  :thumleft: :thumleft:
  3. R

    Pictures that makes you wanna ride !

    Touwsrivier na Montagu
  4. R

    The Official Triumph 1200 Explorer Thread

    Naand se.....                   Wil hoor of iemand al die probleem gehad het. My explorer se flikker ligte het al albei kante voor gebreek net daar waar hul vas boud teen frame.                   Tussen die boudjie en die flikkerlig self. Ek het myne gelym maar na n tyd dan breek dit weer...
  5. R

    The Official Triumph 1200 Explorer Thread

    En die swartes 2de vinnigste :)
  6. R

    That story of the fallen bike and the oke who stole his fuel

    https://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/petroldief-op-ongelukstoneel-toe-net-omstander/
  7. R

    The Official Triumph 1200 Explorer Thread

    Daar is n recall op dit. My dealer gaan ook nou my vin nommer kyk en se of ek dit nodig het. Dan wat ek ook nie lekker verstaan nie is ek het gery grondpad en met skud het my regterkantse flikkerlig net afgebreek. Dis harde plastiek net waar riffels begin en vasboud aan bike.
  8. R

    The Official Triumph 1200 Explorer Thread

    Voel heel goed..... Ek vat dit maar nog rustig. Het nou onlangs begin grond ry. Mitas EO7
  9. R

    Wanted KTM Smt

    Jy kan Sat oggend saam my ry Oudshoorn toe.
  10. R

    meerkat

    Nee......ek het my stickers gister gekry. Ek het vir jou katoomer ook as jy soek.
Top