Morning , I plan to do a trip from Robertson to Prince Albert, i need advice on the route as i am
2 -up with 3/5 offroad/gravel gravel experience and 7/10 general riding skill.
Friday afternoon Robertson-Montagu-Anysberg- Koedoeskloof overnight
Saturday Calitzdorp...
Ja-Ja, Ek was toe ook saamgenooi op die bash al ry ek n 1100, maar ek was darem die mooiste bike op die trip.Ek en my dogter Andea het dit so geniet dat ek nou summier aangesluit het by die klomp willebrakke en ek sien uit na nog baie avontuur.
Op pad terug Maandag het ons n draai gery via...