Recent content by Rudi B

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Helderberg Yamaha Paarden Island great service

    Goed om te weet! Hulle sal binnekort my ook he as klient! :thumleft:
  2. R

    CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2013

    :sip: Eerder laat as nooit! Ek daar! :thumleft:
  3. R

    3-4day CT - Baviaanskloof trip. (18 - 20th)

    Sondag - Dinsdag is uit vir my....dalk n moontlikheid van Donderdag tot Sondag?
  4. R

    3-4day CT - Baviaanskloof trip. (18 - 20th)

    Dit klink nou lekker.........bietjie meer inligting? :thumleft:
  5. R

    Sunday the 11th - Peregrine to Baardskeerdersbos

    Ai, so mis ek nou n geleentheid om n paar honde te ontmoet en n lekker rit. Sou graag wou saam ry, maar reeds ander planne...geniet dit - n vogende keer!
  6. R

    F650 GS & F650GS Dakar swingarm pivot bearing replacement

    Hi Lecap, please let me in aswell!  :sip:
  7. R

    Boere bike rally tulbagh - 18 mei

    Ek verstaan dit is 45 km. Plastics, quads etc is welkom. Kontak vir Elsa by Tulbagh Toerisme 023 2300 189 vir inskrywings vorms en meer inligting.  :thumleft:
  8. R

    Boere bike rally tulbagh - 18 mei

    Klink great! Ek het vanoggend met die toerisme kantoor in Tulbagh gepraat, verstaan dit is goed georganiseerd! Sal hoor wat my ander helfte hiervan dink. :pot:
  9. R

    Van Villiersdorp tot Robertson en terug

    Sorry ou Robert A, ek gaan die nie maak nie. Ander verpligtinge het opgeduik, so ek in die modder daaroor - maar nou ja, n volgende keer ??? Julle ouens moet dit geniet!
  10. R

    Van Villiersdorp tot Robertson en terug

    Vanaf Graymead. Ken hom nie, maar ken vir Dana Morkel. 13/10 klink voorlopig reg met my-sien daarna uit om te ontmoet. :sip:
  11. R

    Van Villiersdorp tot Robertson en terug

    Ek's in, sal die thread dophou vir datum...kom vanaf Vyeboom. :lamer:
  12. R

    Newbie ride - Somerset West - Overberg - maybe Malgas? SAT 21-4-12

    Sorry to cancel on 99, got some family duty I cant get out of-next one I'm in for sure. Enjoy!
  13. R

    Newbie ride - Somerset West - Overberg - maybe Malgas? SAT 21-4-12

    Hi, if all goes well, I want to join if possible. Comming from Grabouw side.
  14. R

    New member

    More al die wilde honde. Sien uit daarna om deel te wees v.d. forum. Vind dit aangenaam. Ek ry tans n F650GS Dakar en geniet haar baie, is woonagtig in Vyeboom(Grabouw) area en probeer maar altyd tyd kry om te gaan ry. Sien baie uit na die WC Bash. Sien julle daar!!!
Top