Bliksem julle ouens het al mooi paaie gery, ek raak sommer nostalgies, sal moet ophou tik en die die paaie gaan verken, net jammer ons moet so doners ver ry om n lekker grond pad te kry, julle manne in die kaap is darm gelukkig!!! :P
Hi Mother, waar ken jy vir Rudi vandaan? Hy en sy broer het my op my eerste Adventure trip gevat, wat n belewenis, hys dalk biekie mal, maar daai twee broers mag maar fiets ry!!!
Thanx Bud, I love reading these motorcycle touring book. I read Long Way Round, Long Way Down, Race TO Dakar, Circling the Great Karoo, Die Bike Boek, and will defenetly get me that book aswell.