Great RR. Ek het dit nou baie geniet. Ons her daai einste paaie so paar nawele terug gery met die 'boere rallye' op Nieu Bethesda. Ons het deelgeneem met 6 Ural syspanne en lekker gery. Die landskap is pragtig en daai populierbome net so mooi soos jy se..... As jy n syspan daar rond sien stop...