Recent content by schalla

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    carburator assy for v-strom 650 2005 model

    Thanks for the help and the info. Shows that there is no substitute for Brains, Experience and knowledge. We eill try it.
  2. S

    carburator assy for v-strom 650 2005 model

    Thanks ons gaan dit maar probeer en hy sal maar moet saamleef met die rooi liggie en die FI op die dash die liggie gaan darem af as die bike warm is. Wie van julle was al op die River Run by Swellendam wat nou hier in September weer gaan wees ons beplan om te gaan en sal graag wil weet hoe dit...
  3. S

    carburator assy for v-strom 650 2005 model

    Jy het dit twee van hulle, die elektriese motorjie sit regs aan die agterste een. As dit reg werk en jy skakel die bike aan dan beweeg dit heen en weer totdat dit op die regte posisie is en verstel soos die bike temperatuur optel todat dit heeltemal oop staan.
  4. S

    carburator assy for v-strom 650 2005 model

    As jy dit Google sal jy die foto sien dit verstel die butterflies op die carburators sodra jy die bike aanskakel. Die ou by die bikeshop het dit ook 'n carb actuator genoem. die 2005 en ouer modelle het 'n ronde motorjie terwyl die nuwer modelle meer vierkantig is
  5. S

    carburator assy for v-strom 650 2005 model

    Ek is opsoek na 'n carburator assy vir my seun se 650 v-strom as iemand dalk kan help met 'n goeie tweedehandse een sal ek bly wees die laaities se geld is maar min en pa se sak raak al hoe platter. 
  6. S

    Nuut op die Forum

    Hallo almal ek is nuut op die forum ek is 57 jaar oud en ry met 'n 700 Honda Transalp. ek ry bike van 1979 af nog in die ou weermag dae. ek is gelukkig genoeg om twee seuns te he wat saam met my bike ry, hulle ry met 650 vstroms. Ons het 'n ryklub op Worcester in die Boland genaamd Worcester...
Top