Ek het al 2 keer vir die uitlaat gaan soek
Van watter kant af het jy die uitlaat benader?
Ek het al probeer om net na teebus regs te draai steynsburg rigting, maar daar is n hek en n bord wat dit baie duidelik maak dat besoekers nie welkom is nie
Ander keer het ek regs uitgedraai vanaf...
Hello Mj
Awesome RR!!!
Would it be possible to mail me your track logs/gpx file?
Very interested in the nice canyons and real offroad sections
[email protected]
Thanks!!