Recent content by Solids..

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    VLAKTE BIERFEES BOERE RALLY

    Dankie Duster vir die ondersteuning! Dogs,dinge lyk baie goed. Ons het die BlouBul Girls gekry wat vir ons gaan daans en entertain! Sangers soos Jamie-Lee van idols en Will Jordan gaan vir ons sing en besig hou! Rugby gaan op 'n bigscreen uitgesaai word!! Hoop om al die Dogs daar te sien. Baie...
  2. S

    VLAKTE BIERFEES BOERE RALLY

    Baie goeie nuus Darksider! Sien uit om jul daar te sien. En ja,Roedtan is 'n baie klein plaas dorpie, maar jy gaan ver soek om meer vriendelike en gasvrye mense te kry! Ons juis nou oppad baan toe, sal GPS koordinate opsit vir die wat belang stel. Alle SEMI-OFFROAD's is meer as welkom om ons te...
  3. S

    VLAKTE BIERFEES BOERE RALLY

    Darksider,the 4weelers only start when the 2 weelers finish,just because of the reason jou mentioned. Would be great to see jou there! A leker plaas jol! Invite the bike buddies to join you,the bigger the better! Inbox me if you need any info. Kind Regards.
  4. S

    VLAKTE BIERFEES BOERE RALLY

    Verblyf sal beskikbaar wees op skool gronde by koshuis of kamp op rugbyveld! Kom geniet 'n leker naweek met die bikes saam ons. Potjiekos kompetisie,biertent, sangers,weely kompetisie ens!
  5. S

    VLAKTE BIERFEES BOERE RALLY

    VLAKTE BIERFEES BOERE RALLY LAERSKOOLGRONDE, ROEDTAN 27 NOVEMBER 2010 RALLY ENDEURO QUADS EN MOTORFIETSE 4 X 40 KM MOTORFIETSE INSKRYWINGS : 06H00 – 08H00             WEGSPRING  : 08H15 QUADS INSKRYWINGS : 10H00 – 12H00       WEGSPRING  : 12H15 INSKRYWINGSGELD : R270 PRYSE : 1STE, 2DE EN...
Top