Recent content by Spervalk

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    BMW R80G/S - offering pdf workshop manual for free

    +1 please. Have friend who is bike crazy, R100 is his current project. He needs desperatly.
  2. S

    BMW R1200GS - (SOLD)

    Why are u selling??
  3. S

    ~SOLD~ For Sale: 2004 BMW1200GS

    Dankie,  hou ons op hoogte met die verkoop van hierdie twee, en die twee nuwes wat oppad is.....
  4. S

    ~SOLD~ For Sale: 2004 BMW1200GS

    Ek besef dit, wag vir 'n skippie of twee om in te kom, glo beide sal teen die einde van die jaar afgehandel wees. Ek kan maar net hoop dat daar weer twee sulke bikes opkom.
  5. S

    ~SOLD~ For Sale: 2004 BMW1200GS

    Hierdie twee bikes is presies waarvan ek "daydream", die 1200 vir my, en die 650 vir vroulief. Een van hierdie mooi dae honne, dan verloor ek kop. Ek beloof myself vandag, voor die einde van hierdie jaar.......... hopelik so bietjie vroeer ::)
  6. S

    ***Zooka 150! *** FOR SALE AGAIN!!***

    Ek stel nogsteeds belang in die Zooka, probleem is net, ek moet eers sy 125 verkoop, en dit lyk nie of  daar 'n  mark vir die goed as jy van een ontslae wil raak nie. Hoe  ver is die prys onderhandelaar ????
  7. S

    ***Zooka 150! *** FOR SALE AGAIN!!***

    Is die Zooka geneem ?? Waar in die Vrystaat is jy ??
  8. S

    2006 XT 660 - What offers? Now wif pics

    Is die bike nog te koop ??
  9. S

    2006 XT 660 - What offers? Now wif pics

    Ons is nie, gun elke voeltjie sy nessie. Wonder net  wat daardie offer was............. ???
  10. S

    2006 XT 660 - What offers? Now wif pics

    Net so Fransie....... Net jammer die Generaal is besig om rang te trek op ons........
  11. S

    2006 XT 660 - What offers? Now wif pics

    Nes jy daar se ou Fransie, dan moet hulle hom maar koop.... Dit is MOEEERSE ver na die Weskaap, om te gaan haal, of laat bring gaan geld/en of moeite kos.......
  12. S

    2006 XT 660 - What offers? Now wif pics

    Send pics and info, can perhaps do a bit better than the first offer..... Where in Western Cape is the bike ?
  13. S

    New bike - Pic added

    Pics, PIcks,PICks,PICks, PICKS......... ::)(Pretty please???)
  14. S

    Bike stolen – 800GS

    Jammer om te hoor :'( Ek hoop van harte jy vervang hom weer met dieselfde... Ek hou van die perdedief en ophang gedagte, sal seker te groot sonde wees om hulle agter die bike vas te maak en te sleep....
  15. S

    Negotiable???

    My ondervinding is dat as jy iets verkoop, die potesiele koper jou gaan probeer afstry in prys. ( die joodse bloed in almal) . Vir daardie rede prys jy die item so bietjie duurder sodat jy die koper sy "afslag" kan gee.... Op die einde is dit tog elkeen se besluit waarvoor hy wil verkoop of...
Top