I am looking for someone to join me for a ride through Lesotho. From PTA to Sani Mountain Lodge. Sani over Thaba Tseka to Katse Lodge. Katse over Fouriesburg to PTA. Can add a day if required. Does not need to be the worst 1 spoor track, main gravel prefered, although worst conditions expected...
Hi Mev Vis Arend.
Die sak het Wessa gekoop net voor die trip. Hy het die aanwysings tot die laaste punt gevolg om die sak voorteberei. Die sak het sommer oor die pannier gehang en die water was heel "koel". Ons gevoel was dat die sak vinniger water verloor het as wat ons dit sou wou he. Ons is...
Hi Hinksding, ek is nie groot op die skrywery nie. Jy sal sien daar is nog n RR van Linvingstone Lite. Die roete word daar aan gewys. Was so +- 2500km van Saterdag to Saterdag.