My header exhaust pype broke of this weekend in the Jacobsdal 150 enduro race.
Do someone have still have their original exhaust header of n 2006-2008 kx450, that I can buy over?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie julle almal vir julle raad.
Ek het gedink moet mens nie soos n bakkie se vere gebruik nie, wat dalk nog langer as die 900mm is nie?
Die skokbrekers maak sekerlik ook n groot verskil dat hy nie loop en hop nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Weet julle van n waentjie vervaardiger wat waentjies bou wat spesiaal is vir grondpad? Die normale bike waentjies is nie gemaak vir grondpad nie.
Die grondpaaie hier in die Noord Kaap is baie sleg. My vorige waentjie se channel het voor die bladveer afgebreek en later het die as gebreek...
What sprockets sizes are you guys running on your KX450, because it only have a 4 speed gearbox.
Mine currently have a 13tooth front sprocket and 50 tooth rear, and top out at 132km/h with wind from behind. I racing enduro.
Sent from my iPhone using Tapatalk