Recent content by StofMONSTER

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    1st Whole family trip - Cederberg Oasis

    Some more Pics of our family outing...
  2. S

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Hingsding, ons dinge werk nie uit soos ons beplan nie.  Ek moet more nog ffff...kin heeldag werk en dan het ons nie nog tyd om Loeriesfontein toe te jaag nie nie.  So sal jul WD's andertyd ontmoet...Ons  gaan wel deurry na Oasis en Saterdagaand daar slaap en bietjie swem en braai vir die...
  3. S

    Slent Road - June 2012. Who has been there lately?

    Ek het ook Sondag daai pad gery maar toe agter Riebeeck Wes om met daai grondpad wat in Malmusbury uitkom.  Hy het plek plek water gehad.  Vir 'ma' moerig gehad van deur die water jaag...maar was lekker na die reen.  Hoop jou arm herstel gou. Sterkte
  4. S

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Jakkalsdans is 'n selfsorg gasteplaashuis met als..binne braai..warm storte..alles Kan selfs plaasbrood bestel, ys, die hele toetie..  Die plaas is ongeveer 20 km vanaf Middelpos na Sutherland.  Jy kan ook swem na paar soetes en daar is swaai om op te swaai...
  5. S

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Dit is hoe Sutherland kan lyk as jy dit nie verwag nie. Die vorige aand..normaal koud en lekker kuier..dan word jy wakker en dan kan jy beswaarlik met 4x4 verder ry...
  6. S

    KTM 990 For Sale

    :peepwall:
  7. S

    KTM 990 For Sale

    2006 KTM 990 Adventure For Sale  R 80 000 50 000 km FSH @ KTM Dealer Bike in Durbanville, Cape Town
  8. S

    Stof tussen die tande ( met ekstra fotos )

    'n Babbe A en 'n Lalla A  as jy vergeet het dat jy geeet het, en da is vleis in jou tanne die volgnende oggend....dan HET JY GEEET... So kan jy dan flos en weer eet..hahahah Net nadat ons in Sutherland gestop het, toe stop die lykswa ook daar (sien agtergrond)..toe is ek heeltemal verward en...
  9. S

    Stof tussen die tande ( met ekstra fotos )

    Rotsformasies wat ons altyd verby jaag..en hierdie keer het ek u-turn gemaak om dit af te neem...Lyk soos versteende modder waarvan die boonste laag reeds opgekrummel het en die pancake-agtige klippe agter gelaat het.
Top